Показывать на:
Транслитерация LoC
Национальный язык
Транслитерация лат.
Транслитерация RAK
Транслитерация LoC
Книги
Показывать на:
Транслитерация LoC
Национальный язык
Транслитерация лат.
Транслитерация RAK
Транслитерация LoC
Показывать на:
Транслитерация LoC
Национальный язык
Транслитерация лат.
Транслитерация RAK
Транслитерация LoC
Регион издательства
скрыть невыбранное
показать все »
Издано
сбросить фильтры
0
0
0
Корзина
Всего:
$
0
Избранное
Удалить все
Регион издательства
скрыть невыбранное
показать все »
Издано
сбросить фильтры

Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede

Издательство
Sun Press
Издано в
Stellenbosch
Год издания
2017
Страниц
205
Иллюстрации и карты
illustrations
Обложка
Soft
Вес
0,800 кг
Учетный номер
SA00167
ISBN
978-1-928424-00-0
$83.00
Стоимость доставки:
$20.00
Добавить в
Добавить в
Soos sy voorganger Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede (SUN MeDIA, 2015), neem hierdie historiese bundel die leser op ’n reis deur die spikkels en spatsels van pyn en vreugde uit Bloemfontein se verlede.
Bloemfontein se eerste inwoners het hul reeds in 1846 hier gevestig, maar die stad het eers in 1945 stadstatus gekry. Die stad – wat aanvanklik grootliks ’n Engelse eiland in die hart van ’n Afrikanerrepubliek was – was só Engels dat selfs ’n besoeker uit Londen destyds verklaar het dat hy hom nêrens anders in Suid-Afrika so gekoester voel as juis in Bloemfontein se Engelse atmosfeer nie. Vanuit hierdie kleurryke verlede het Hannes Haasbroek ’n keur van verhale saamgestel wat die leser sal boei en tot nuwe insigte oor hierdie stad in sentraal Suid-Afrika sal bring.
Die verhale in Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede, met talle foto’s waarvan sommige nog nooit voorheen gepubliseer is nie, word hoofsaaklik kronologies aangebied om ’n aangename en leersame leeservaring te skep.
0
Корзина
Всего:
$
0
Избранное
Удалить все