Donker Stroom
Eugene Marais en die Anglo-Boereoorlog
69 USD
Стоимость доставки:
51 USD
Добавить в
Добавить в
In 1896, kort voor die ABO, vertrek die jong koerantman Eugene Marais uit die Transvaal na Londen, waar hy vyf jaar sal bly. In 1974 verskyn Leon Rousseau se lewensverhaal oor hom, Die groot verlange. Rousseau glo Marais se tyd in Londen is vir die geskiedenis verlore. In Donker stroom leer ons nou presies waarmee Marais tydens die ABO besig was, en dit het veel meer met lord Milner en die Randlords te doen as wat ’n mens jou kan indink.