Показывать на:
Транслитерация RAK
Национальный язык
Транслитерация лат.
Транслитерация RAK
Транслитерация LoC
Книги
Показывать на:
Транслитерация RAK
Национальный язык
Транслитерация лат.
Транслитерация RAK
Транслитерация LoC
Показывать на:
Транслитерация RAK
Национальный язык
Транслитерация лат.
Транслитерация RAK
Транслитерация LoC
Регион издательства
скрыть невыбранное
показать все »
Издано
сбросить фильтры
0
0
0
Корзина
Всего:
$
0
Избранное
Удалить все
Регион издательства
скрыть невыбранное
показать все »
Издано
сбросить фильтры

Boereverneukers

Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle En Swerkaters

Издательство
Struik
Издано в
Parklands, South Africa
Год издания
2017
Страниц
201
Обложка
Paperback
Вес
0,784 кг
Учетный номер
SA00202
ISBN
978-1-77609-218-5
$58,00
Стоимость доставки:
$30,00
Добавить в
Добавить в
Hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. Geleidelik palm hulle jou vertroue in. Dan, eensklaps, is jy jou geld, status en reputasie kwyt. So oortuigend doen hulle dit dat selfs die slimste, mees ingeligte mense ’n rat voor die oë gedraai word en eers besef wat hulle getref het nadat grootskaalse skade aangerig is en die gladdebek soos mis voor die son verdwyn het. Maar selfs swendelaars kom hulle moses teë...
Boereverneukers vertel die stories van Afrikaanses wat van ons land se grootste skelmstreke gepleeg het.
Van die karakters is minder bekend by die publiek, maar ander het byna mitiese status in die Afrikaanse psige verwerf, soos die kubuskoning Adriaan Nieuwoudt, die pynmasjienman Gervan Lubbe, die kamma-pediater Andre Esterhuizen, die Hertzogville-profeet David Francis en die Trustbank-rowers Derek Whitehead en Antonie van der Merwe.
Dalk het jy ook deurgeloop, maar praat tot vandag toe nie graag daaroor nie.
0
Корзина
Всего:
$
0
Избранное
Удалить все