Недавно искали: HTML; swf; constants; access; advanced search; engine;
Show in:
Транслитерация RAK
National language
Transliteration lat.
Транслитерация RAK
Transliteration LoC
Books
Show in:
Транслитерация RAK
National language
Transliteration lat.
Транслитерация RAK
Transliteration LoC
Show in:
Транслитерация RAK
National language
Transliteration lat.
Транслитерация RAK
Transliteration LoC
Недавно искали: HTML; swf; constants; access; advanced search; engine;
Publication type
Region
скрыть невыбранное
показать все »
Published
reset filters
0
Publication type
Region
скрыть невыбранное
показать все »
Published
reset filters

Moedertaalonderrig en taalaktivisme in Suid-Afrika

’n Analise van die gedrukte mediadekking tussen 2006 en 2010

Publisher
Sun Press
Published in
Stellenbosch
Year
2016
Pages
250
Cover
Paperback
Weight
0.975 kg
ISBN
9781920382841
77 USD
Shipping:
30 USD
Add to
Add to
Wat behels moedertaalonderrig, en hoe raak die toepassing daarvan die Suid-Afrikaanse samelewing? Wat gebeur as daar probeer word om dit te verhinder?
'n Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwereld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die skoolhoofde, die skole, ouers en die leerders.
Maar hoe gemaak as onderwyskundiges, sosiolinguiste, taalbeplanners, taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines later die punte van hulle vingers op die besonderhede van daardie gebeurtenisse wil le? Hierdie werk vertel wat gebeur het. Oor die problematiek wat die; kwessies onderle, met die besonderhede van die uitspeel daarvan tydens daardie periode. Die gebeurtenisse en die strominge daaronder is deeglik bymekaargebring, gebruikersvriendelik georden, en objektief en insiggewend geinterpreteer en ontleed. Inderdaad 'n noemenswaardige bydrae tot die bestudering van moedertaalonderrig in Suid-Afrika.
0
Favorites
Delete all