Show in:
Транслитерация RAK
National language
Transliteration lat.
Транслитерация RAK
Transliteration LoC
Books
Show in:
Транслитерация RAK
National language
Transliteration lat.
Транслитерация RAK
Transliteration LoC
Show in:
Транслитерация RAK
National language
Transliteration lat.
Транслитерация RAK
Transliteration LoC
Published
reset filters
0
0
0
Favorites
Delete all
Published
reset filters

Klara

Publisher
Tafelberg
Published in
Kaapstad
Year
2013
Pages
331
Cover
Paperback
Weight
1.291 kg
Учетный номер
SA00235
ISBN
9780624058885
$48.00
Shipping:
$60.00
Add to
Add to
Dis waar dit geeindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle na haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom - Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met 'n halwe Duitser te trou en landuit te vlug - maar nie sy nie. Iemand moes omsien na Ma wie se kop heeltemal uitgehaak het, en iemand moes help om Ma se fratskind, Henk, deur matriek te sien, en daarby moes Klara ook nog haar eie geleerdheid kry. Eers toe die ding met Dries, Boplaas se erfgenaam, op die rotse loop, was dit asof Klara haar kon losmaak van haar verlede. En na hoeveel jaar ook los van Hannes aan wie haar hart verbind geraak het soos 'n lusernland aan 'n leivoor. Maar dit is juis toe sy uiteindelik weggaan dat Klara agterkom hoe onlosmaaklik sy verstrengel is met daardie plaas en sy mense.
0
Favorites
Delete all